| Modulekode | COS 226 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Rekenaarwetenskapkursusse behandel grotendeels sekwensiële programme. Hierdie module kyk na die fundamentele konsepte van gelyktydigheid; wat dit beteken, hoe dit benut kan word, en watter fasiliteite beskikbaar is om die korrektheid van die programme vas te stel. Gelyktydige stelsels word ontwerp, geanaliseer en geïmplementeer. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | COS 122 en COS 212 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Rekenaarwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App